Skip to content
  • Tuis
  • Eredienste
  • Bedieninge
  • Blommemark 2026
  • Blog

Bedieninge

Huis Matzikama:

Daar is ‘n kort erediens by Huis Matzikama elke Woensdagoggend om 10:00.
Dalk roep God jou om besoeke te doen by die inwoners……

Sopkombuis:

Die sopkombuis kom elke Woensdag oggend half 11 bymekaar in die kerksaal waar ons kos aan minder evoorregtes uitdeel. Op die eerste Woensdag van elke maand deel ons ook ‘n kort boodskap uit die Woord met almal.

Bybelstudie:

Woensdae om 17:00 hou ons ‘n Bybelstudie in die sonkamer van die outehuis.

NG Gemeente Vanrhynsdorp

Hoek van Kerk en Troe-Troe Straat, Vanrhynsdorp

074 889 1003

Bankbesonderhede

ABSA Bank
Tjek: 4054044531
Tak: Vredendal

Baie dankie!

Handige skakels

  • Tuis
  • Eredienste
  • Bedieninge
  • Blommemark 2026
  • Blog

© 2026 NG Gemeente Vanrhynsdorp - Webwerf geborg deur Snoot Web Design

  • Tuis
  • Eredienste
  • Bedieninge
  • Blommemark 2026
  • Blog